


Very impressive web site. It's obvious that you love your dogs and are dedicated to
breeding quality German Shepherds. I hope other breeders follow your example
may you go from strength to strength.
God Bless.
Roger Couperthwaite.

Jan en Daleen
Veels geluk met Mocca, mag hy vir julle (en spesiaal natuurlik Zanelde) baie jare se vreugde bring!!
As Paer nie vanjaar reeds VA staan nie, kook ek voor jou oe sop van my ou boshoed en eet dit op. Sal maar swaar sluk, want ek is lief vir my ou hoed en nogal puntenerig oor wat ek eet, maar ek is vas oortuig van Paer en seker dat jy die regte bloed bygebring het! Sien nogal uit om die Quenn/Paer lyn met ons bestaande Ursus/Yasko lyne te kombineer. Na my mening is jy (ALWEER??) een voor!!
Nogmaals geluk en geniet
Gert
(Von Sophiasheim)

Which litter is better?
Is it the first or second litter is better.

Hi I am looking for a Puppy 5-8 weeks ...please contact me
ThankS

Hi, ons wil bitter graag weer 'n Duitse Herdershond besit. Ons dierbaarste Rex is 'n paar jaar gelede agv ouderdom aan die slaap gemaak. Ek en Johan het soos babas gegrens en ons verlang nog steeds, glo dit as julle wil na 6 jaar. Ons voel egter nou gereed om weer "aanneming" te waag. Kan julle help? Is dit nou tyd om 'n baba hondjie te probeer koop?

Jinne Jan nou het jy ordentlikke hond gekoop, kan nie wag om hom te gebruik nie, as ons mag.

It was really interested to visit your website. I did learned something. But I have just 1 question. I have a 3mnths old german sheperd puupy. She is now for 1mnths with me nw, bt she is still very small for me for her age and her coat is very dry. What can I feed her to grow much and quikly bigger. Because her parents are both gig animals. Oh ja, the poeple that raised her from her mum, abondoned her. Do you have any answer for me please? I will appreciate it alot. Thanx and keep up with the good practice

Hi,to wo it may concern....
Ii would like to purchase one of your spectacular German Shepherds.With regards to the purchase price of a puppy,How much would a puppy cost.
A reply would be appreciated
Regards
Gavin

Hi i'm looking to buy a German shepherd puppie please contact me on my email address.
Thanks

Hi
Ek stel belang in een van julle hondjies. Kan u my dalk kontak per e-pos i.v.m. die kostes verbonde en ook of daar enige hondjies tans beskikbaar is.
Dit wat ek op die webtuiste gesien het, het my regtig baie beindruk.
Hercu

Hi
Ek is baie dringend op soek na 'n Duitse herdershondjie. Kan U my asb kontak per epos indien daar hondjies beskikbaar is. Ek is baie beindruk met julle hondjies.
By voorbaat dank.
Ria Dreyer

I am interested in buying a puppy later in the year. Wil definately contact you closer to the time
German Shepherd stays a good looking dog, photo's brilliant.

Cannot wait to welcome Abigail to our family.:)

From seeing your website, you have the most beautiful German Shepherd Dogs ! I am VERY interested in purchasing one of your puppies. They are the best I have seen so far on the internet.

i am looking for puppies 1 male 1 female from different litters do you have any

Stel belang in Duitse Herdershondjie na Desember vakansie!

Julle honde is pragtig! So mooi bouvorm en so gedissiplineerd, in die videos. As 'n fisioterapeut en Duitse Herdershond-liefhebber, moet ek se 'Welgedaan'!
Kan julle my asb 'n idee gee van die koste verbonde aan 'n reun of teef hondjie?
Groete,
Hanli

Hi There, the photo's are beautiful and remind me very much of our GSD - CJ, who we have just passed away. We are wanting to raise another GSD and your pedigree seem perfect.Are there puppies crrently available and what would they cost.
Look forward to hearing from you.
Paula Vincent

Ek was baie beindruk met julle honde en die manier hoe hulle hanteer en opgevoed word. Dit lyk vir my net na die regte plek vir my behoefte na 'n reun hondjie aangesien ek my getroue vriend na 13 jaar moes laat uitsit . Sou graag van julle hoor om te weet of daar hondjies beskikbaar is.
Hondegroete
Brigitte

Goeie dag,
Julle het pragtige honde.Ek self is baie lief vir GSD,s.Moes die week my hond laat uitsit.Ek is opsoek na n nuwe hond maar wil graag weet watter een van n reun of teef volgens julle die beste temprament het om as waghond gebruik tekan word.Verder het julle enige honde beskikbaar en wat beloop die kostes?
Groete
Leon





















